Rame om van te kus en keur

AS jy iets wil raam, bied Smiling Paw Paw nie net ’n wye verskeidenheid rame om van te kies nie, maar hulle kan ook waardevolle raad gee om op die regte raam te besluit.


Die ongeveer 700 verskillende rame om van te kies, kan baie smake tevrede stel.


Hul raad en kwotasie is gratis. Bring net wat jy wil laat raam, hulle help om die regte raam te kies, gee ’n kwotasie en die klante kan dan besluit of hulle dit wil aanvaar.


Hulle is ook innoverend en roem hulle daarop dat hulle pioniers is in drie-dimensionele rame wat hulle met spieëls prakseer. Kom kyk self hoe dit gedoen word.


Pryse is onderhandelbaar en hulle sê hulle floreer op uitdagings.


Kunstenaars en gereelde klante kry spesiale pryse.

subscribe