Weer ontwrig Kouga

Maggie White
DIE afgelope naweek het inwoners regoor die land gebibber van die koue. ONGure weer het vanaf verlede Vrydag baie koue en nat toestande veroorsaak. GURE weer het veroorsaak dat ongeveer 230 inwoners van informele woonbuurte in die Kouga-omgewing moes die afgelope naweek in het inwoners regoor die land gebibber van die koue. ongure weer het vanaf verlede Vrydag baie koue en nat toestande veroorsaak. gedurende die naweek hervestig moes word.
Tokyo Sexwale in Jeffreysbaai en verskeie dele van Humansdorp het ook kragonderbrekings ondervind wat teen Sondag weer herstel is.
Verskeie onbegaanbare paaie in die omgewing moes gesluit word as gevolg van onbegaanbare toestande. Die Sandrivier-brug by St Francisbaai is was Saterdag gesluit, maar was teen Sondag weer oop vir verkeer. Die R330 tussen Hankey en Weston was Maandag steeds gesluit.
Fountains Mall het ook deurgeloop deur die storms. Volgens Desmond Pretorius, die operasionele bestuurder, is 'n stel vensters aan Eerste Nasionale Bank se ingang beskadig, asook 'n glasdeur aan die Wimpy se kant.
"Verskeie skadunette is deur die wind stukkend geruk,” het Pretorius gesê.
By die Equinox-sentrum het 'n aantal dakplate aan die kant van diewaar Global Leadership Acadamyskool is, afgewaai. Gelukkig is geen klaskamers beskadig nie en kon die skoolverrigtinge Maandag soos gewoonlik normaal voortgaan.
Al die damme in die Kouga-omgewing loop oor ná die deurdringende reën. Tsitsikamma het 'n totaal van 160mm reën gehad en met Joubertina 171mm. Op Jeffreysbaai is 130mm gemeet, op Humansdorp 96mm, Kaap St Francis 77mm en Patensie 65mm. Teen Dinsdagoggend was toeriste nog steed vasgekeer in die Baviaanskloof-omgewing vasgekeer.
Kouga se uitvoerende uitvoerende burgemeester, Booi Koerat, het gesê hy is trots op die munisipale werknemers wat die ysige koue en nat weer getrotseer het om te help en die veiligheid van inwoners te verseker.
"Dít is die kaliber werknemer wat ons wil hê en nodig het benodig by die munisipaliteit – personeel wat bereid is om hulle alles op te offerte gee, – selfs al beteken dit om af te sien van hul eie gerief, vir die verbetering van gemeenskappe,” het Koerat bygevoeghy gesê.

subscribe