Moeders hou konsert

OU MOEDERS: Alle lidmate en die publiek word genooi na ‘n konsert aangebied deur “ou moeders en een ou vader” op Saterdag 26 November om 5nm by die kerk van die Pentecostal Church of God (PCG) van pastoor Les Perils in Haringstraat, Pellsrus. Toegang is R10 vir volwassenes en R5 vir kinders. Die groep is (agter van links) Sherley Felix, Joyce Vumazonke, Rose Kettledas, Alfred August, Jane Komani, Spaas Ruiters en Sarie Trompettter en (voor van links) Johena Voorslg, Tina Mkokeli, Elizabeth Ncinda en Williamina Mokoena. Kontak: 078-062-549

subscribe